You Selected:

Keyword

afrikaans

Grades

Other

CCSS

Math
ELA

Subjects

Relevance

showing 1-24 of 289 results

Afrikaans Skryf 'n Storie  Graad 1 KABV/CAPS doelwitte vir Skryfwerk
Leer jou kinders om 'n storie te skryf! Tien eenvoudige stories met prentjies om beginner-skrywers stap vir stap te leer hoe om 'n storie te skryf! Dit is dikwels ‘n groot uitdaging om kinders te leer om ‘n logiese opeenvolgende narratief te skryf. Die doel van narratiewe (verhalende) skryfwerk is
$3.00
5 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (2.27 MB)

Afrikaans Rym-identifikasie TUISPROGRAM Fonologiese Bewustheid
Die tuisprogram bestaan uit 3 bladsye waarop 6 rym-groepe ingedeel is. Die kind moet woorde wat rym uitsoek en omkring. Daar 'n 'n bonus taalakttiwiteit by elkeen van die rymgroepe. 'n Antwoordblad vir ouers is ook beskikbaar
$1.50
5 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (3.09 MB)

Afrikaans Woordbou werkkaarte
Inhoud 10 woordbou werkkaarte in kleur 10 woordbou werkkaarte in swart en wit Maak so Knip die klanke uit en bou soveel as moontlik woorde. Skryf dan die woorde op die lyntjies neer. Al die klanke bou ook een woord. Die prent is die leidraad! Voorbeelde skilpad: pad, skil, lip, lap, sal, pak, pil,
Subjects:
Grades:
$2.50
5 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (1.73 MB)

Afrikaans Identifikasie van die beginklank van 'n woord Gr R-1
Die pakket bevat die volgende: 8 treintjies: 1 lokomotief en 3 trokke (met prente) 4 treintjies sonder prente 1 aanwysings-blad 1 antwoord-blad Bonus-aktiwiteit vir terapeute Maak so: Knip die lokomotief en trokke los van mekaar. Lamineer. 8 kinders kan tegelyk met hierdie aktiwiteit besig wees
$1.50
4 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (1.84 MB)

Afrikaans Fonologiese Bewustheid: Identifikasie van beginklanke Graad R-1
Ingesluit: - 12 Werkkaarte in kleur waarop 12 klanke afsonderlik uitgebeeld word. Die volgende klanke is gedek: m,, s, v, k, t, l, r, n, w, p, g, b. - 12 Swart en wit drukkervriendelike werkkaarte was as ‘n tuisprogram gebruik kan word. - Bonus rymwerk wat deel van die tuisprogram kan
$3.50
3 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (8.2 MB)

Afrikaans Rym op die Plaas Graad R-3 Identifikasie en Produksie
'n Rymspeletjie met plaasdiere as tema. Die pakket bestaan uit 'n bordspeletjie asook 'n bonus aktiwiteit waar plaasdiere en hulle kleintjies gesorteer kan word. Hierdie is die ideale fonologiese bewustheids-aktiwiteit vir Spraak- en Taalterapeute wanneer daar aan rym gewerk word. Die woordeskat-o
$2.00
3 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (2.07 MB)

Afrikaans Kom Ons Begin Klank! Ouditiewe Analise Gr R-1 Fonologiese Bewustheid
Kom ons begin klank! Elkonin (1973) vereis die identifikasie van die HOEVEELHEID klanke in ‘n woord. Byvoorbeeld “boek” het 4 letters, maar 3 klanke. Gebruik die Elkonin-beginsel om kinders te leer klank. Die visuele hulpmiddel help met “scaffolding” In die pakket: - 12 Elkonin kaarte (vis, nes,
$1.50
5 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (2.17 MB)

Afrikaans Fonologiese Bewustheid Analise en Sintese en iets gratis!
Hierdie pakket bestaan uit 20 drukker-vriendelike werkkaarte reg vir gebruik. KABV doelwitte is hierin vervat. Elke werkkaart bestaan uit 'n sin waarvan die klanke in die woorde voorgestel word deur prente. Die eerste klank van elke prentjie word dan neergeskryf en so word die woorde en uiteindelik
$2.00
6 Ratings
3.9

Digital Download

PDF (1.69 MB)

Afrikaans Rym-identifikasie Fonologiese Bewustheid GraadR-3
Inhoud Doel: Identifikasie van rymwoorde Inhoud: 4 Kaarte met rymwoorde. Maak so: Gebruik ‘n witbordpen en laat die kind die prente wat met die prent in die blokkie rym, omkring. Werk goed in groepe!
$1.50
3 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (3.75 MB)

Afrikaans Woord-Trappies Fonologiese Bewustheid Klankruiling Graad 1-3
Woord-Trappies verskaf aan die terapeut of onderwyser reg-om-te-gebruik werkkaarte waarop klankruiling geoefen kan word. 'n Woord-trappie begin byvoorbeeld met "rok". Op die volgende trappie moet 'n nuwe woord geskryf word deur een van die klanke te verander. Dit kan dalk "bok" wees (die r is met '
$1.00
7 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (852.1 KB)

Afrikaans Betreklike Vraende Voornaamwoorde RESEPTIEF & EKSPRESSIEF
RESEPTIEF Doel Die begrip van waarin, waarop, waarmee , waaronder en waarvan word ontwikkel. Ingesluit 20 proefbuis-kaartjies met vrae 4 kaartjies wat aandui dat jy ‘n kaartjie verloor (toksies!) 3 proefbuis-matjies waarop kaartjies versamel word. Prente-blad vir woordeskat-uitbreiding (wetenskapli
$3.00
4 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (2.48 MB)

Afrikaans Kategorisering Speletjie WORTELFONTEIN!
Wortelfontein is 'n speletjie waartydens voorskoolse tot Graad 3 kinders verskeie items volgens kategorieë (vrugte, voertuie, gereedskap, meubels, seediere en plaasdiere) rangskik. Ingesluit is ook 'n tuisprogram vir inoefening en vaslegging. Twee-drie spelers kan saamspeel - gebruik dit vir indivi
$2.00
5 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (2.18 MB)

Afrikaans Spraakterapie Oordrag s klank Vakansie-tuisprogram
Die lang Desember-vakansie vereis dat terapeute ‘n doelgerigte tuisprogram vir, onder andere, /s/ artikulasie-pasiënte verskaf. Hierdie almanak bevat oefeninge oor ‘n tydperk van 5 weke. Daar is ook ‘n instruksie-blad vir ouers/ versorgers. Dit is veral gemik op daardie kinders wat in oordrag-
$1.00
4 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (1.55 MB)

Afrikaans LuisterGoggas Volg opdragte
Die doelwit van hierdie speletjie is om van die kind te verwag omm 2-3 deel opdragte te volg en uit te voer. Hierdie produk bestaan uit: 32 taak-kaartjies met instruksies 8 fles- kaartjies (druk en lamineer) Generiese speelbord Speel so: Maak beurte om ‘n kaartjie op te tel. Die terapeut lees di
$2.00
5 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (1.97 MB)

Afrikaans Rym Identifikasie aktiwiteit Graad 1-3 Ysbeer-Rym
DOEL Hierdie rym –aktiwiteit vereis van die kind om rymwoorde te IDENTIFISEER. MATERIAAL INGESLUIT 6 kaartjies met rympare (genommer 1,4,7,8,2,10) 6 kaartjies met woorde wat NIE rym nie (genommer 5,6,9,3,11,12) Antwoordblad Antwoordblad met antwoorde MAAK SO Hierdie aktiwiteit kan in terapie-ses
$1.50
2 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (3.62 MB)

Afrikaans Springmielie Sigwoorde Graad 1 2 3
Sigwoorde is woorde wat gereeld êrens uitspring! Springmielies is die perfekte analoog vir sigwoord-aktiwiteite. Inhoud: 2 springmielie-houers waarop die springmielies bymekaar gemaak kan word 10 springmielies sonder woorde (dupliseer soos nodig) 2 springmielies met pop! Gebruik hierdie springmi
Subjects:
Grades:
$1.50
3 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (2.3 MB)

Afrikaans Super Speurwerk vir Luister- en Taalvaardighede
Hierdie produk bestaan uit 'n speletjie met 30 kaartjies waarop raaisels verskyn. Dit is 'n uitstekende luisteroefening terwyl die vermoë om afleidings te maak ("inferencing) ontwikkel word. Dit kan bykomend as 'n visualiserings-oefening dien wat leesbegrip verbeter. Daar is 'n bonus generiese speel
$2.95
5 Ratings
3.9

Digital Download

PDF (1.45 MB)

SOUTH AFRICA AND AFRIKAANS! (COMMON CORE, FUN, ON SALE)
This begins with a reading section regarding facts and history of the nation; then it has a Word Search based on it. Next come Questions About “South African Facts And History” Helpful For Common Core State Standards; South African Facts And History Word Searches; Word Search Also Based On Sou
$6.00
5 Ratings
4.0

Digital Download

DOCX (3.35 MB)

Afrikaans Hoeveel klankgrepe is daar? Fonologiese bewustheid GrR-3
Ingesluit 16 kaarte met woorde met 2 of 3 klankgrepe Druk, lamineer, knip uit. Maak so Daar is 1 prent en 3 kolletjies op elke kaart. Die kind moet bepaal hoeveel klankgrepe (deeltjies) die woord het. Hy knyp dan daardie aantal wasgoedpennetjies aan die kaartjie op die rooi kolle vas. Bv: wa
$1.50
2 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (1.21 MB)

Afrikaans Gr R-3 Klankgrepe Fonologiese Bewustheid
Die pakket bevat die volgende: 66 Kleurprente Woorde met 1 klankgreep: kat, hond, vis, haai, peer, pruim, koek, kar Woorde met 2 klankgrepe: vliegtuig, volstruis, ballon, walvis, lemoen, piesang, pampoen, wortel, mielie, sprinkaan, sambreel, kalkoen, reënboog, teepot, druiwe, rasper, kersies, seemee
$2.50
5 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (2.96 MB)

Afrikaans Foneem Identifikasie en Isolasie WATTER KLANK IS ANDERS?
Doel: Ontwikkeling van fonologiese bewustheid ten opsigte van die identifikasie en isolasie van beginklanke. Die kind moet kan identifiseer watter woord met ‘n ander klank begin. Inhoud: 12 kaartjies met prente van 3 woorde waarvan 2 met dieselfde klank begin Kaart 1: pizza-pikkewyn-lamp Kaart 2:
$1.50
5 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (2.09 MB)

Afrikaans TAALTERAPIE Ooreenkomste en Verskille
Doel: Die kind moet die eienskappe van voorwerpe in terme van hul ooreenkomste en verskille kan beskryf. Ekspressiewe vaardighede word geoefen. Ingesluit: - 28 dinosourus-kaartjies, elk met een woordpaar - 4 vulkaan-kaartjies - 4 A5 kaarte wat gebruik word as “mandjies” waarop kaartjies versame
$2.50
5 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (1.94 MB)

Afrikaans Rek die Ruspe Bingo Ouditiewe Analise en Sintese
Ingesluit 4 speelborde, elk met 9 prente (almal 3-klankwoorde) Bord 1: vuur, kat, lag, net, saal, nat, vis, kas, veer Bord 2: lamp, saag, beer, huis, sap, mes, rob, bal, kam Bord 3: bus, mus, man, siek, nes, sak, wol, peer, reën Bord 4: bad, pad, nar, pap, rok, muis, was, gom, so 36
$2.30
5 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (3.06 MB)

Afrikaans Watter een Rym NIE? Fonologiese Bewustheid
Doel: Ontwikkeling van rymvaardighede. Die kind moet kan identifiseer watter woord NIE met die ander rym nie. Inhoud: 12 kaartjies met prente van 3 woorde waarvan 2 rym. Kaart 1: vlieër-koek-boek Kaart 2: bal-leer-beer Kaart 3: nar-kar-mier Kaart 4: mes-ring-nes Kaart 5: haas-byl-kaas Kaart 6: kis
$1.50
3 Ratings
4.0

Digital Download

PDF (3.18 MB)

Related searches for afrikaans

showing 1-24 of 289 results

Teachers Pay Teachers

Teachers Pay Teachers is an online marketplace where teachers buy and sell original educational materials.

Learn More

Keep in Touch!

Sign Up