Afrikaans Drie Varkies Spraak- en Taal TerapieProgram 4-9 jariges

Product Rating
4.0
2 Ratings
File Type

PDF (Acrobat) Document File

Be sure that you have an application to open this file type before downloading and/or purchasing.

11 MB|52 pages
Share
Product Description
Die tweede sprokie-program is hier!

Dit is 'n MEGA pakket wat uit 52 bladsye propvol aktiwiteite bestaan:
Taal-ekspressie, taalbegrip, fonologiese bewustheid en artikulasie word gedek!

- Storie-vertelling: prente wat gemanipuleer kan word.
- Twee generiese speletjies
- Begripsvrae: speletjie met speelkaartjies
- Ekspressie: beskrywings
- Opeenvolging
- Voorsetsels: op, in, onder, van die dak af, agter, tussen, uit, deur, bo-oor
- Ekspressie ooreenkomsye en verskille
- Vergelykende verhoudings
- Wiskunde Taal
- Basiese Konsepte-dieselfde & verskillend
- Luister na opdragte met insluiting en uitsluiting
- Fonologiese Bewustheid klankgrepe (sorteer-aktiwiteit)
- Artikulasie: bladsye waarop geïndividualiseerde oefeninge ingevul kan word.

Swart en wit bladsye wat as tuisprogramme gebruik kan word, is ingesluit.
Total Pages
52 pages
Answer Key
N/A
Teaching Duration
N/A
Report this Resource
Loading...
$5.00
Digital Download
avatar

SpraakBorrel

218 Followers
Follow
More products from SpraakBorrel
Product Thumbnail
Product Thumbnail
Product Thumbnail
Product Thumbnail
Product Thumbnail
Teachers Pay Teachers

Teachers Pay Teachers is an online marketplace where teachers buy and sell original educational materials.

Learn More

Keep in Touch!

Sign Up