Afrikaans Fonologiese Bewustheid Analise en Sintese en iets gratis!

Grade Levels
Resource Types
Product Rating
4.0
File Type
PDF (Acrobat) Document File
Be sure that you have an application to open this file type before downloading and/or purchasing.
1.69 MB   |   25 pages

PRODUCT DESCRIPTION

Hierdie pakket bestaan uit 20 drukker-vriendelike werkkaarte reg vir gebruik. KABV doelwitte is hierin vervat.

Elke werkkaart bestaan uit 'n sin waarvan die klanke in die woorde voorgestel word deur prente. Die eerste klank van elke prentjie word dan neergeskryf en so word die woorde en uiteindelik 'n sin ontsyfer. Byvoorbeeld: "die" word voorgestel deur 'n DAS, INSPUITING en EMMER.

Die kind moet die sin illustreer wat leesbegrip bevorder.

Daar is 'n rubriek waarvolgens die kind sy eie werk kan beoordeel.

Hierdie is ideaal vir Graad 1-3 kinders; vir die ontwikkeling van fonologiese bewustheid asook intervensie vir sukkelende lesers. Vroeƫ klaarmakers gaan dol wees hieroor!
Total Pages
25
Answer Key
N/A
Teaching Duration
N/A

Average Ratings

4.0
Overall Quality:
4.0
Accuracy:
4.0
Practicality:
4.0
Thoroughness:
4.0
Creativity:
4.0
Clarity:
4.0
Total:
3 ratings
COMMENTS AND RATINGS:
Please log in to post a question.
PRODUCT QUESTIONS AND ANSWERS:
$2.00
Digital Download
ADD ONE TO CART
User Rating: 4.0/4.0
 (83 Followers)
$2.00
Digital Download
ADD ONE TO CART
Afrikaans Fonologiese Bewustheid Analise en Sintese en iet
Afrikaans Fonologiese Bewustheid Analise en Sintese en iet
Afrikaans Fonologiese Bewustheid Analise en Sintese en iet
Afrikaans Fonologiese Bewustheid Analise en Sintese en iet
Teachers Pay Teachers

Teachers Pay Teachers is an online marketplace where teachers buy and sell original educational materials.

Learn More

Keep in Touch!

Sign up