Afrikaans Fonologiese Bewustheid: Identifikasie van beginklanke Graad R-1

Resource Type
Product Rating
4.0
3 ratings
File Type

PDF (Acrobat) Document File

Be sure that you have an application to open this file type before downloading and/or purchasing.

8 MB
Share
Product Description
Ingesluit:

- 12 Werkkaarte in kleur waarop 12 klanke afsonderlik uitgebeeld word. Die
volgende klanke is gedek: m,, s, v, k, t, l, r, n, w, p, g, b.
- 12 Swart en wit drukkervriendelike werkkaarte was as ‘n tuisprogram gebruik kan
word.
- Bonus rymwerk wat deel van die tuisprogram kan vorm.
- Bonus taalwerk wat deel van die tuisprogram kan vorm.

Maak so:

Elke werkkaart het ‘n sirkel waarop 9/10 prente is. In die middel van die sirkel is ‘n prent wat aandui watter begin-klank geteiken word. Bv as daar ‘n nes in die middel is, moet die kind al die woorde soek wat met ‘n /n/ begin.

Die aktiwiteit kan op verskeie maniere gedoen word:
- Knip die sirkels uit en laat die kind ‘n wasgoedpennetjie op die regte prente knyp.
- Die kind rol klein balletjies klei en plak dit op die prentjies.
- Die kind omkring die prent met ‘n wintbord pen (sirkel is gelamineer of in ‘n
plastiek sakkie.)
Total Pages
N/A
Answer Key
N/A
Teaching Duration
N/A
Report this Resource
Loading...
$3.50
Digital Download
avatar

SpraakBorrel

140 Followers
Follow
More products from SpraakBorrel
Product Thumbnail
$0.00
Product Thumbnail
$0.00
Product Thumbnail
$0.00
Product Thumbnail
$0.00
Product Thumbnail
$0.00
$3.50
Digital Download
Teachers Pay Teachers

Teachers Pay Teachers is an online marketplace where teachers buy and sell original educational materials.

Learn More

Keep in Touch!

Sign up