Afrikaans Fonologiese Bewustheid: Identifikasie van die Laaste Klank

Resource Type
Product Rating
4.0
4 Ratings
File Type

PDF (Acrobat) Document File

Be sure that you have an application to open this file type before downloading and/or purchasing.

2 MB|9 pages
Share
Product Description
Identifikasie van die laaste klank

Ingesluit:
- 1 groot reënboog
- 9 kleiner reënboog-kaartjies met 2 prentjies wat met dieselfde konsonant eindig.
(klok + slak, pot + kat, pikkewyn + dolfyn, uil + wiel, skaap + krap, beer + mier,
muis + vis, vliegtuig + vlag
- 3 leë reënboogkaartjies
- Tuisprogram (1 bladsy)

Hoe om hierdie pakket te gebruik:
Druk, lamineer, knip uit
Knip die 2 kante van die 10 klein reënboogkaartjies los van mekaar.

Aktiwiteit 1 (Groot reënboog)
Opleiding vir die identifikasie van die laaste klank
Die wolkie aan die linkerkant van die reënboog is die eerste klank van die woord. Sit jou vinger op daardie wolkie.
Beweeg jou vinger na die die wolkie aan die regterkant terwyl jy die woord sê. Wanneer jy die laaste klank van die woord sê, sal jou vinger op die wolkie aan die regterkant wees.

Aktiwiteit 2 (18 klein reënboogkaartjies met prente)
Die kind moet die linker en regter wolkies by mekaar pas op grond van ooreenstemmende laaste klanke.
Total Pages
9 pages
Answer Key
N/A
Teaching Duration
N/A
Report this Resource
Loading...
$1.00
Digital Download
avatar

SpraakBorrel

256 Followers
Follow
More products from SpraakBorrel
Product Thumbnail
Product Thumbnail
Product Thumbnail
Product Thumbnail
Product Thumbnail
Teachers Pay Teachers

Teachers Pay Teachers is an online marketplace where teachers buy and sell original educational materials.

Learn More

Keep in Touch!

Sign Up