Afrikaans Intensiewe Vorme in die ruimte

Afrikaans Intensiewe Vorme in die ruimte
Afrikaans Intensiewe Vorme in die ruimte
Afrikaans Intensiewe Vorme in die ruimte
Afrikaans Intensiewe Vorme in die ruimte
Subjects
Grade Levels
Resource Types
Product Rating
4.0
File Type
PDF (Acrobat) Document File
Be sure that you have an application to open this file type before downloading and/or purchasing.
2.52 MB   |   14 pages

PRODUCT DESCRIPTION

Doel
'n Speletjie vir die aanleer en inoefening van intensiewe vorme.

Inhoud
24 kaartjies waarop met ‘n byvoeglike naamwoord/ bywoord: jonk, oud, soet, bitter, sag, hard, vet, maer, leeg, skoon, donker, goedkoop, nat, duur, klein, warm, vinnig, reguit, lig, vol, swaar, skeef, koud, rond
Drie prente van Aarde
6 kaartjies wat dien as speletjie-fassiliteerders (bv tel nog een op, sit een terug)
Lys van intensiewe vorme
Huiswerk-blad (2)
Klein prente oor die ruimte vir woordeskat-aktiwiteite
Generiese bordspeletjie

Maak so
Spelers (1-3) maak beurte om ‘n kaartjie op te tel. Die intensiewe vorm van die woord op die kaartjie moet gegee word. Indien ‘n speler ‘n teleskoop-kaartjie optel, mag hy weer speel. Wanneer ‘n asteroïede kaartjie opgetel word, verloor hy 1 kaartjie. Die speler met die meeste kaartjies aan die einde, is die wenner.

Gebruik die klein ruimte-prente om ‘n breinkaart te maak vir woordeskat-ontwikkeling

Gebruik die kaartjies om TEENOORGESTELDES te oefen (soek die pare, bv hard-sag)

Gebruik die generiese bordspeletjie as versterker vir enige terapie-doelwit.
Total Pages
14
Answer Key
N/A
Teaching Duration
N/A

Average Ratings

4.0
Overall Quality:
4.0
Accuracy:
4.0
Practicality:
4.0
Thoroughness:
4.0
Creativity:
4.0
Clarity:
4.0
Total:
1 rating
COMMENTS AND RATINGS:
Please log in to post a question.
PRODUCT QUESTIONS AND ANSWERS:
$2.30
Digital Download
ADD ONE TO CART
User Rating: 4.0/4.0
 (88 Followers)
$2.30
Digital Download
ADD ONE TO CART
Afrikaans Intensiewe Vorme in die ruimte
Afrikaans Intensiewe Vorme in die ruimte
Afrikaans Intensiewe Vorme in die ruimte
Afrikaans Intensiewe Vorme in die ruimte
Teachers Pay Teachers

Teachers Pay Teachers is an online marketplace where teachers buy and sell original educational materials.

Learn More

Keep in Touch!

Sign up