Afrikaans Rooikappie Taalterapie Aktiwiteite & Tuisprogramme vir OUER kinders

Grade Levels
Resource Type
Product Rating
File Type

PDF (Acrobat) Document File

Be sure that you have an application to open this file type before downloading and/or purchasing.

3 MB|24 pages
Share
Product Description
Hierdie pakket is is gemik op veral die Graad 1-3 kind. Dit bestaan uit aktiwiteite, visuele hulpmiddels en drukker-vriendelike tuisprogramme. Die volgende afdelings word gedek:
- Ekspressie & Opeenvolging: Storie-elemente
- Kreatiewe denke & ekspressie
- Kreatiewe denke
- Ja/ Nee, Wie en Waar vrae
- Oorsaak & Gevolg: ‘n leesbegrips-oefening en antwoordblad.
- Oorsaak & Gevolg: Die kind moet die 2 sinne verbind met want om ‘n
saamgestelde sin te vorm.
- Luister na opdragte: begrip van woorde soos boonste, bo-op, bokant, middelste,
middel, links en regs word gefasiliteer.
Skryf ‘n narratief: die kind moet die karakters (uit Rooikappie asook ander
sprokies) gebruik om ‘n nuwe storie te skryf. Die beplanning word geoefen.
- Leesbegrip: Die kind moet verskeie momente in die storie lees en in volgorde
rangskik.
- Assosiasie & Ekspressie
- Beskrywing & Ekspressie
- Teenoorgesteldes: ouditiewe assosiasie
- Generiese bordspeletjie: Gebruik hierdie speletjie saam met enige oefening soos
geselekteer
Total Pages
24 pages
Answer Key
N/A
Teaching Duration
N/A
Report this Resource
Loading...
$5.00
Digital Download
avatar

SpraakBorrel

140 Followers
Follow
More products from SpraakBorrel
Product Thumbnail
$0.00
Product Thumbnail
$0.00
Product Thumbnail
$0.00
Product Thumbnail
$0.00
Product Thumbnail
$0.00
$5.00
Digital Download
Teachers Pay Teachers

Teachers Pay Teachers is an online marketplace where teachers buy and sell original educational materials.

Learn More

Keep in Touch!

Sign up