Afrikaans TAALTERAPIE Ooreenkomste en Verskille

Resource Type
Product Rating
4.0
4 ratings
File Type

PDF (Acrobat) Document File

Be sure that you have an application to open this file type before downloading and/or purchasing.

1 MB|12 pages
Share
Product Description
Doel:
Die kind moet die eienskappe van voorwerpe in terme van hul ooreenkomste en verskille kan beskryf. Ekspressiewe vaardighede word geoefen.

Ingesluit:
- 28 dinosourus-kaartjies, elk met een woordpaar
- 4 vulkaan-kaartjies
- 4 A5 kaarte wat gebruik word as “mandjies” waarop kaartjies versamel word. (Opsioneel)
- Venn-diagram
- Generiese bordspeletjie

Maak so:
Dinosourus-speletjie: Maak beurte om ‘n kaartjie op te tel. Die kind (ers) moet sê wat die ooreenkoms en verskil tussen die 2 woorde op die kaartjie is. Bv: MOP & BESEM: Albei word gebruik om die vloer skoon te maak, maar jy was met ‘n mop en vee met ‘n besem. Wanneer ‘n vulkaan-kaartjie opgetel word, moet daardie speler 1 kaartjie terugsit. Die een met die meeste kaartjies is die wenner!

Die Venn-diagram kan gebruik word vir ‘n skriftelike oefening. Sien op heel laaste bladsy iets oor ‘n GRATIS Venn-produk!

Die generiese bordspeletjie kan as versterker vir ENIGE artikulasie, vlotheid, taal of ouditiewe doelstelling gebruik word

Mari
2016
Total Pages
12 pages
Answer Key
N/A
Teaching Duration
N/A
Report this Resource
Loading...
$2.50
Digital Download
avatar

SpraakBorrel

140 Followers
Follow
More products from SpraakBorrel
Product Thumbnail
$0.00
Product Thumbnail
$0.00
Product Thumbnail
$0.00
Product Thumbnail
$0.00
Product Thumbnail
$0.00
$2.50
Digital Download
Teachers Pay Teachers

Teachers Pay Teachers is an online marketplace where teachers buy and sell original educational materials.

Learn More

Keep in Touch!

Sign up