Afrikaans Woord-Trappies Fonologiese Bewustheid Klankruiling Graad 1-3

Grade Levels
Resource Types
Product Rating
4.0
File Type
PDF (Acrobat) Document File
Be sure that you have an application to open this file type before downloading and/or purchasing.
0.83 MB   |   14 pages

PRODUCT DESCRIPTION

Woord-Trappies verskaf aan die terapeut of onderwyser reg-om-te-gebruik werkkaarte waarop klankruiling geoefen kan word.

'n Woord-trappie begin byvoorbeeld met "rok". Op die volgende trappie moet 'n nuwe woord geskryf word deur een van die klanke te verander. Dit kan dalk "bok" wees (die r is met 'n b vervang). Die volgende word kan dalk "bos" wees (die k is met 'n s vervang). Hou aan tot aan die bokant van die stel trappe.

Daar is 4 werkkaarte, elk met 2 stelle trappe asook 'n skoon werkkaart waarop jy self 'n woord op die onderste trappie kan invul.

Ingesluit ook 3 bladsye wat tuis-oefeninge bevat - ideaal vir die Taalterapeut!

Hierdie is perfek vir vroeƫ klaarmakers asook ekstra ouditiewe analise en sintese oefening.
Total Pages
14
Answer Key
N/A
Teaching Duration
N/A

Average Ratings

4.0
Overall Quality:
4.0
Accuracy:
4.0
Practicality:
4.0
Thoroughness:
4.0
Creativity:
4.0
Clarity:
4.0
Total:
4 ratings
COMMENTS AND RATINGS:
Please log in to post a question.
PRODUCT QUESTIONS AND ANSWERS:
$1.00
Digital Download
ADD ONE TO CART
User Rating: 4.0/4.0
 (85 Followers)
$1.00
Digital Download
ADD ONE TO CART
Afrikaans Woord-Trappies Fonologiese Bewustheid Klankruili
Afrikaans Woord-Trappies Fonologiese Bewustheid Klankruili
Afrikaans Woord-Trappies Fonologiese Bewustheid Klankruili
Afrikaans Woord-Trappies Fonologiese Bewustheid Klankruili
Teachers Pay Teachers

Teachers Pay Teachers is an online marketplace where teachers buy and sell original educational materials.

Learn More

Keep in Touch!

Sign up