Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Stel 4 Werk & Flitskaarte

Subjects
Grade Levels
Resource Types
Product Rating
3.7
File Type
PDF (Acrobat) Document File
Be sure that you have an application to open this file type before downloading and/or purchasing.
1.39 MB

PRODUCT DESCRIPTION

Hier is die derde stel sigwoorde! Weer eens word 12 sigwoorde gedek: hom, vyf, dan, voor, by, ook, wat, nou

Elke sigwoord word individueel aangeleer en ingeoefen terwyl dit op die volgende werkkaart in groepe van 2 binne sinskonteks aangebied word. Hierdie is gemik op die verbetering van leesbegrip. Na elke 4 sigwoorde is daar 'n tabel waarop die woorde in rye gelees kan word vir die verbetering van vlotheid.

Ideaal vir die aanleer en inoefening van sigwoorde. Gebruik dit gerus as huiswerk of as ekstra werk vir daardie kinders wat sukkel. Natuurlik is die binne-konteks werkkaarte ook ideaal vir daardie vroeƫ klaarmakers.

Ingesluit is ook flitskaarte wat in die klas gebruik kan word.
Total Pages
Answer Key
N/A
Teaching Duration
N/A

Average Ratings

3.5
Overall Quality:
4.0
Accuracy:
4.0
Practicality:
3.5
Thoroughness:
3.5
Creativity:
3.5
Clarity:
3.7
Total:
1 rating
COMMENTS AND RATINGS:
Please log in to post a question.
PRODUCT QUESTIONS AND ANSWERS:
$3.00
Digital Download
ADD ONE TO CART
User Rating: 4.0/4.0
 (59 Followers)
$3.00
Digital Download
ADD ONE TO CART
Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Stel 4 Werk & Flitskaarte
Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Stel 4 Werk & Flitskaarte
Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Stel 4 Werk & Flitskaarte
Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Stel 4 Werk & Flitskaarte