Ekspressie: Betreklike Voornaamwoorde & Beskrywings: 'n SPELETJIE

Grade Levels
Resource Types
Product Rating
Not yet rated
File Type
PDF (Acrobat) Document File
Be sure that you have an application to open this file type before downloading and/or purchasing.
4.08 MB   |   24 pages

PRODUCT DESCRIPTION

Hierdie pakket bestaan uit :
36 prentkaartjies op gekleurde sakke
3 kaartblaaie
6 sakke waarop “oeps!” staan

Speel so:
Die basiese speletjie word vir al die toepassings op dieselfde manier gespeel:
Spelers maak beurte om’n sak op te tel en op sy kaartblad te “bêre”.
Wanneer ‘n speler ‘n “oeps-sak”optel, verloor hy 1 of meer sakke van daardie kleur.
Die wenner is die speler met die meeste sakke.

Die pakket gebruik hierdie basiese speletjie om 2 spesifieke EKSPRESSIEWE speletjies volledig te uit een te sit. 1) betreklike voornaamwoorde 2) beskrywings itv eienskappe

Let wel! Die speletjie kan as belonings-aktiwiteit vir bykans enige spraak- of taalteikens gebruik word. Bv artikulasie, vlotheid, reseptiewe en ekspressiewe taal, fonologiese bewustheid.

Hierdie veelsydige, aanpasbare produk is ‘n reddingsboei vir enige terapeut!
Total Pages
24
Answer Key
N/A
Teaching Duration
N/A

Average Ratings

N/A
Overall Quality:
N/A
Accuracy:
N/A
Practicality:
N/A
Thoroughness:
N/A
Creativity:
N/A
Clarity:
N/A
Total:
0 ratings
COMMENTS AND RATINGS:
Please log in to post a question.
PRODUCT QUESTIONS AND ANSWERS:
$2.80
Digital Download
ADD ONE TO CART
User Rating: 4.0/4.0
 (84 Followers)
$2.80
Digital Download
ADD ONE TO CART
Ekspressie: Betreklike Voornaamwoorde & Beskrywings: 'n SPELETJIE
Ekspressie: Betreklike Voornaamwoorde & Beskrywings: 'n SPELETJIE
Ekspressie: Betreklike Voornaamwoorde & Beskrywings: 'n SPELETJIE
Ekspressie: Betreklike Voornaamwoorde & Beskrywings: 'n SPELETJIE
Teachers Pay Teachers

Teachers Pay Teachers is an online marketplace where teachers buy and sell original educational materials.

Learn More

Keep in Touch!

Sign up