Werkwoorde: Lydend & bedrywend (Passiewe vorm)

Product Rating
4.0
1 rating
File Type

PDF (Acrobat) Document File

Be sure that you have an application to open this file type before downloading and/or purchasing.

3 MB|16 pages
Share
Product Description
Doel
Ontwikkeling van begrip van lydende sinsvorm (passiewe vorm)
Ekspressiewe oefening van lydende vorm (passiewe vorm)

Inhoud
32 werkwoord-kaartjies met prente wat die passiewe vorm uitbeeld
Lys met verwagte antwoorde
Les-blad vir begrips-ontwikkeling en opleiding (3 opsies)
Tuisprogram (2 bladsye)

Maak so
Gebruik die lesblad om die lydende en bedrywende vorm te verduidelik. Op elke kaartjie is ‘n prentjie wat ‘n aksie uitbeeld.
Die klein kaartjies kan saam met enige generiese speletjie gespeel word. Gebruik ‘n bordspeletjie soos slangetjies en leertjies of gaan loer na my generiese speletjies (Vrugte, Onder die See). Heelwat van my pakkette (Super Speurwerk, Luistergoggas, Dinosourus Ooreenkomste en Verskille en Intensiewe vorme in die ruimte) bevat ook ‘n bonus generiese speletjie. Sien voorbeelde op die volgende bladsy.

Besluit self hoe en wanneer die oefening gedoen word (bv elke keer as die kind gooi, of as die speler op ‘n rooi blokkie land). Die terapeut lees die woorde op die kaartjie – Die appel … Die kind moet die sin voltooi met “…..word deur die mier gedra”

Ek hoop jy en jou kliënte geniet dit!
Mari
2017
Total Pages
16 pages
Answer Key
N/A
Teaching Duration
N/A
Report this Resource
Loading...
$2.80
Digital Download
avatar

SpraakBorrel

161 Followers
Follow
More products from SpraakBorrel
Product Thumbnail
$0.00
Product Thumbnail
$0.00
Product Thumbnail
$0.00
Product Thumbnail
$0.00
Product Thumbnail
$0.00
$2.80
Digital Download
Teachers Pay Teachers

Teachers Pay Teachers is an online marketplace where teachers buy and sell original educational materials.

Learn More

Keep in Touch!

Sign up