My Afrikaanse Avontuur

 (36)
South Africa - Gauteng - Johannesburg
My Afrikaanse Avontuur
4.0
5 votes
One thing I ask of the Lord, this is what I seek: that I may dwell in the House of the Lord. To gaze upon his beauty...
 
FREE Download
Assess the general quality of my work with this free download
clear search
My Products
sort by:
Best Seller
view:
By My Afrikaanse Avontuur
Hierdie is die stories van My Afrikaanse Avontuur. Dit is van so aard dat elke storie 'n nuwe spelling konsep voorstel aan die kind, sowel as 'n taal en skryf konsep. Byvoorbeeld: die eerste storie ''At, die Nar'' fokus op die kort klank ''a''
Subjects:
Other (World Language)
Grades:
1st, 2nd
Types:
Homeschool Curricula
$10.00
1 rating
4.0
Digital Download PDF (112.13 MB)
By My Afrikaanse Avontuur
Hierdie is die klanke en lettergrepe afdeling van My Afrikaanse Avontuur. Die stel jou dogter voor aan die kosepte van oop en toe klanke, d.w.s, klinkers en medeklinkers. Dit maak ook die kind bewus van lettergrepe. Hierdie konsepte is uiters
Subjects:
World Language
Grades:
1st, 2nd, 3rd, 4th
Types:
Lesson Plans (Bundled), Homeschool Curricula
$3.99
1 rating
4.0
Digital Download PDF (30.96 MB)
By My Afrikaanse Avontuur
Hierdie is die klanke en lettergrepe afdeling van My Afrikaanse Avontuur. Dit stel jou seun voor aan die konsepte van oop en toe klanke, d.w.s, klinkers en medeklinkers. Dit maak ook die kind bewus van lettergrepe. Hierdie konsepte is uiters
Subjects:
Other (World Language)
Grades:
1st, 2nd, 3rd, 4th, Homeschool
Types:
Homeschool Curricula
$3.99
not yet rated
Digital Download PDF (55.01 MB)
By My Afrikaanse Avontuur
Heerlike spelling speletjies om ekstra oefening in te kry. Speletjies sluit in Hang-die Mannetje, Bingo, Spelling Leer, Dobbelsteen gooi, Selfoon Taal, Bordspeletjies en nog meer. Kan deur tuiskolers zowel as onderwysers gebruik word.
Subjects:
Other (World Language)
Grades:
1st, 2nd, 3rd, 4th
Types:
Worksheets
$5.00
$4.00
1 rating
4.0
Digital Download PDF (10.70 MB)
By My Afrikaanse Avontuur
My Taalleer Avontuur is die afdeling van My Afrikaanse Avontuur wat jou kind voorstel aan die grammetika van ons pragtige taal. Al spelende, leer sy wat is die verskillende woordsoorte en wat is hule funksies. Hierdie deel dek werwoorde, eiename,
Subjects:
Other (World Language)
Grades:
1st, 2nd, 3rd, 4th, Homeschool
Types:
Homeschool Curricula
$10.00
not yet rated
Digital Download PDF (103.26 MB)
By My Afrikaanse Avontuur
My Spelling Avontuur maak jou kind bewus van die spelreëls wat Afrikaanse spelling vergemaklik. Al spelenderwys, leer sy hoe om woordjies te spel. Elke les het 'n storie wat die klankleer versterk. Hierdie stories sal jy in My Lees Avontuur vind.
Subjects:
Other (World Language)
Grades:
1st, 2nd, 3rd, 4th, Homeschool
Types:
Homeschool Curricula
$10.00
1 rating
4.0
Digital Download PDF (124.72 MB)
By My Afrikaanse Avontuur
Hierdie is die deel van My Afrikaanse Avontuur waar jou kind stelselmatig blootgestel word aan die skryfleer van ons pragtige taal. Sy gaan met behulp van feetjie maatjies leer van verskillende soorte sinne, soos 'n stelsin, 'n uitroepsin, 'n
Subjects:
Other (World Language)
Grades:
1st, 2nd, 3rd, 4th, Homeschool
Types:
Homeschool Curricula
$10.00
not yet rated
Digital Download PDF (111.97 MB)
By My Afrikaanse Avontuur
Hierdie is flitskaarte wat saam met My Afrikaanse Avontuur gebruik kan word. Dit is om al die konsepte gereeld te hersien en self speletjies mee te speel. Daar is 42 flitskaarte.
Subjects:
Other (World Language)
Grades:
1st, 2nd, 3rd, 4th, Homeschool
Types:
Homeschool Curricula
$3.00
not yet rated
Digital Download PDF (22.58 MB)
By My Afrikaanse Avontuur
My Spelling Avontuur maak jou kind bewus van die spelreëls wat Afrikaanse spelling vergemaklik. Al spelenderwys, leer hy hoe om woordjies te spel. Elke les het 'n storie wat die klankleer versterk. Hierdie stories sal jy in My Lees Avontuur vind.
Subjects:
Other (World Language)
Grades:
1st, 2nd, 3rd, 4th
Types:
Homeschool Curricula
$10.00
not yet rated
Digital Download PDF (113.13 MB)
By My Afrikaanse Avontuur
Gediggies en stories uit My Afrikaanse Avontuur. Kan gebruik word in die klaskamer of in die huis.
Subjects:
World Language, Other (World Language)
Grades:
PreK, Kindergarten, 1st, 2nd, 3rd, Homeschool
Types:
Other
$6.00
$5.00
not yet rated
Digital Download PDF (44.26 MB)
By My Afrikaanse Avontuur
'n Uitdrukbare beplanner vir 2019. Daar is die volgende:4 verskillende voorblaaieMaande van die jaarJaardoelwitteProjekteDankbaarheidGoeie gewoontesaanhalingsblaaienotasherinneringereseptemaaltyd ideesspyskaart vir die weekmy dag my
Subjects:
Specialty, Classroom Management, For Administrators
Grades:
Homeschool
Types:
By TpT Sellers for TpT Sellers
$5.00
not yet rated
Digital Download PDF (147.72 MB)
By My Afrikaanse Avontuur
Maak seker jou dansende prinses is lief vir Afrikaanse spelling en spelreels met hierdie pragtige muurkaarte. Hierdie produk is die eerste in `n reeks wat volg.
Subjects:
Spelling, Phonics
Grades:
1st, 2nd
Types:
Word Walls, Posters
FREE
1 rating
4.0
Digital Download PDF (12.40 MB)
By My Afrikaanse Avontuur
Hier is nege gediggies wat jou dogter kan leer om haar memoriseringsvermoeë te verbeter.Gedigte versterk taal- en klankgebruik. Dit is ook temas wat na aan jou meisiekind se hart sal lê.
Subjects:
Other (World Language)
Grades:
1st, 2nd, 3rd, 4th, Homeschool
Types:
Homeschool Curricula
$3.00
not yet rated
Digital Download PDF (44.56 MB)
By My Afrikaanse Avontuur
My Taalleer Avontuur is die afdeling van My Afrikaanse Avontuur wat jou kind voorstel aan die grammatika van ons pragtige taal. Al spelende, leer hy wat is die verskillende woordsoorte en wat is hulle funksies. Hierdie deel dek werkwoorde, eiename,
Subjects:
Other (World Language)
Grades:
2nd, 3rd, 4th, 5th, Homeschool
Types:
Homeschool Curricula
$10.00
not yet rated
Digital Download PDF (82.58 MB)
By My Afrikaanse Avontuur
Hierdie is die deel van My Afrikaanse Avontuur waar jou kind stelselmatig blootgestel word aan die skryfleer van ons pragtige taal. Hy gaan met behulp van cowboy maatjies leer van verskillende soorte sinne, soos 'n stelsin, 'n uitroepsin, 'n
Subjects:
Other (World Language)
Grades:
1st, 2nd, 3rd, 4th, Homeschool
Types:
Homeschool Curricula
$14.99
not yet rated
Digital Download PDF (85.69 MB)
By My Afrikaanse Avontuur
Hier is nege gediggies wat jou seun kan leer om sy memoriseringsvermoeë te verbeter.Gedigte versterk taal- en klankgebruik. Dit is ook temas wat na aan jou seun se hart sal lê.
Subjects:
Other (World Language)
Grades:
1st, 2nd, 3rd, 4th, Homeschool
Types:
Homeschool Curricula
$3.00
not yet rated
Digital Download PDF (23.90 MB)
By My Afrikaanse Avontuur
Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.
Subjects:
Other (World Language)
Grades:
Kindergarten, 1st, 2nd, Homeschool
Types:
Homeschool Curricula
FREE
not yet rated
Digital Download PDF (8.93 MB)
showing 1-17 of 17

Ratings

Digital Items
4.0
Overall Quality:
4.0
Accuracy:
4.0
Practicality:
4.0
Thoroughness:
4.0
Creativity:
4.0
Clarity:

4.0
Total:
5 total vote(s)
Ask My Afrikaanse Avontuur a question. They will receive an automated email and will return to answer you as soon as possible. Please Login to ask your question.
TEACHING EXPERIENCE

Homeschooling preK, Kindergarten, Grade 1, 2 and 3

MY TEACHING STYLE

Classical Education and Charlotte Mason Klassieke Onderrig

HONORS/AWARDS/SHINING TEACHER MOMENT

Yet to be added

MY OWN EDUCATIONAL HISTORY

Ek het tale gestudeer aan die Universiteit van Kaapstad. Ek het 'n Honneurs in Engels Literatuur gekry.

ADDITIONAL BIOGRAPHICAL INFORMATION

Ek is 'n tuisskoler wat uit ervaring gesien het dat die mark vir Afrikaanse sistematiese taal aanleer baie klein is. Ek het die program ontwikkel om mense wat die Klassieke Onderrig sisteem volg 'n Afrikaanse program te bied wat hul kan gebruik. Maar dit is ook vir enige ander ouer wat 'n volledige program soek. Onderwysers kan ek baat vind by die program as 'n aanvuller tot hul kurrikulum.

Teachers Pay Teachers

Teachers Pay Teachers is an online marketplace where teachers buy and sell original educational materials.

Learn More

Keep in Touch!

Sign Up