SpraakBorrel

 (140)
South Africa - Nelspruit
SpraakBorrel
4.0
125 votes
Praktyk-gerigte Hulpmiddels vir Spraak- en Taalterapeute sowel as Onderwysers
 
FREE Download
Assess the general quality of my work with this free download
clear search
My Products
sort by:
Best Seller
view:
Woord-Trappies verskaf aan die terapeut of onderwyser reg-om-te-gebruik werkkaarte waarop klankruiling geoefen kan word. 'n Woord-trappie begin byvoorbeeld met "rok". Op die volgende trappie moet 'n nuwe woord geskryf word deur een van die klanke
Subjects:
Grades:
$1.00
5 ratings
4.0
Digital Download PDF (0.83 MB)
Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad 1, kwartaal 1-4. Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde. Huiswerkkaarte is ingesluit. Ideaal vir aanvangslesers, sukkelende lesers asook daardie vroeë
Subjects:
Grades:
$3.00
1 rating
4.0
Digital Download PDF (1.38 MB)
Die doelwit van hierdie speletjie is om van die kind te verwag omm 2-3 deel opdragte te volg en uit te voer. Hierdie produk bestaan uit: 32 taak-kaartjies met instruksies 8 fles- kaartjies (druk en lamineer) Generiese speelbord Speel so: Maak
$2.00
4 ratings
4.0
Digital Download PDF (1.97 MB)
Kom ons begin klank! Elkonin (1973) vereis die identifikasie van die HOEVEELHEID klanke in ‘n woord. Byvoorbeeld “boek” het 4 letters, maar 3 klanke. Gebruik die Elkonin-beginsel om kinders te leer klank. Die visuele hulpmiddel help met
$1.50
4 ratings
4.0
Digital Download PDF (2.17 MB)
Hierdie produk bestaan uit 'n speletjie met 30 kaartjies waarop raaisels verskyn. Dit is 'n uitstekende luisteroefening terwyl die vermoë om afleidings te maak ("inferencing) ontwikkel word. Dit kan bykomend as 'n visualiserings-oefening dien wat
Subjects:
Types:
$2.95
4 ratings
3.9
Digital Download PDF (1.45 MB)
Hierdie pakket bestaan uit 20 drukker-vriendelike werkkaarte reg vir gebruik. KABV doelwitte is hierin vervat. Elke werkkaart bestaan uit 'n sin waarvan die klanke in die woorde voorgestel word deur prente. Die eerste klank van elke prentjie word
Grades:
Types:
$2.00
4 ratings
4.0
Digital Download PDF (1.69 MB)
Ingesluit: - 12 Werkkaarte in kleur waarop 12 klanke afsonderlik uitgebeeld word. Die volgende klanke is gedek: m,, s, v, k, t, l, r, n, w, p, g, b. - 12 Swart en wit drukkervriendelike werkkaarte was as ‘n tuisprogram gebruik kan
$3.50
3 ratings
4.0
Digital Download PDF (8.20 MB)
Ideale opleidings-materiaal vir rymvaardighede! 18 rympare op roomyshorinkies en -skeppies wat gesorteer moet word. Graad R - 3 's sal dol wees hieroor! Daar is ook 'n bonus assosiasie-toepassing.
$2.00
2 ratings
4.0
Digital Download PDF (1.50 MB)
Wortelfontein is 'n speletjie waartydens voorskoolse tot Graad 3 kinders verskeie items volgens kategorieë (vrugte, voertuie, gereedskap, meubels, seediere en plaasdiere) rangskik. Ingesluit is ook 'n tuisprogram vir inoefening en
$2.00
4 ratings
4.0
Digital Download PDF (2.18 MB)
'n Rymspeletjie met plaasdiere as tema. Die pakket bestaan uit 'n bordspeletjie asook 'n bonus aktiwiteit waar plaasdiere en hulle kleintjies gesorteer kan word. Hierdie is die ideale fonologiese bewustheids-aktiwiteit vir Spraak- en Taalterapeute
$2.00
2 ratings
4.0
Digital Download PDF (2.07 MB)
Leer jou kinders om 'n storie te skryf! Tien eenvoudige stories met prentjies om beginner-skrywers stap vir stap te leer hoe om 'n storie te skryf. Ingesluit is daar ook 'n visuele hulpmiddel (hamburger) om die dele van 'n storie of vertelling
$3.00
4 ratings
4.0
Digital Download PDF (1.92 MB)
Die pakket bevat die volgende: 66 Kleurprente Woorde met 1 klankgreep: kat, hond, vis, haai, peer, pruim, koek, kar Woorde met 2 klankgrepe: vliegtuig, volstruis, ballon, walvis, lemoen, piesang, pampoen, wortel, mielie, sprinkaan, sambreel,
Subjects:
Grades:
Types:
$2.50
4 ratings
4.0
Digital Download PDF (2.96 MB)
Die tuisprogram bestaan uit 3 bladsye waarop 6 rym-groepe ingedeel is. Die kind moet woorde wat rym uitsoek en omkring. Daar 'n 'n bonus taalakttiwiteit by elkeen van die rymgroepe. 'n Antwoordblad vir ouers is ook beskikbaar
Subjects:
Types:
$1.50
3 ratings
4.0
Digital Download PDF (3.09 MB)
Die pakket bevat die volgende: 8 treintjies: 1 lokomotief en 3 trokke (met prente) 4 treintjies sonder prente 1 aanwysings-blad 1 antwoord-blad Bonus-aktiwiteit vir terapeute Maak so: Knip die lokomotief en trokke los van mekaar. Lamineer. 8
$1.50
3 ratings
4.0
Digital Download PDF (1.84 MB)
20 Drukker-vriendelike werkkaarte met inkleurprente waarop 4-6 sigwoorde verskyn. Die prent word met behulp van 'n inkleursleutel ingekleur. Veral vir aanvangslesers en perfek vir daardie vroeë klaarmakers! Altesaam 77 sigwoorde verskyn in die
Subjects:
Grades:
Types:
$2.95
4 ratings
4.0
Digital Download PDF (2.63 MB)
Doel: Ontwikkeling van fonologiese bewustheid ten opsigte van die identifikasie en isolasie van beginklanke. Die kind moet kan identifiseer watter woord met ‘n ander klank begin. Inhoud: 12 kaartjies met prente van 3 woorde waarvan 2 met dieselfde
$1.50
4 ratings
4.0
Digital Download PDF (2.09 MB)
Die lang Desember-vakansie vereis dat terapeute ‘n doelgerigte tuisprogram vir, onder andere, /s/ artikulasie-pasiënte verskaf. Hierdie almanak bevat oefeninge oor ‘n tydperk van 5 weke. Daar is ook ‘n instruksie-blad vir ouers/ versorgers.
Subjects:
Types:
$1.00
3 ratings
4.0
Digital Download PDF (1.55 MB)
Inhoud 10 woordbou werkkaarte in kleur 10 woordbou werkkaarte in swart en wit Maak so Knip die klanke uit en bou soveel as moontlik woorde. Skryf dan die woorde op die lyntjies neer. Al die klanke bou ook een woord. Die prent is die
Subjects:
Grades:
$2.50
4 ratings
4.0
Digital Download PDF (1.73 MB)
Hier is die tweede stel sigwoorde! Weer eens word 12 sigwoorde gedek: te, op, se, af, sy, julle, om, vir, twee, my, ons en dat. Elke sigwoord word individueel aangeleer en ingeoefen terwyl dit op die volgende werkkaart in groepe van 2 binne
Subjects:
Grades:
$3.00
3 ratings
4.0
Digital Download PDF (1.39 MB)
Hierdie 4 aktiwiteite bestaan uit: - 1 A4 speelbord met 25 prente - 10 instruksie-kaartjies - 8 stroke met 5 prente elk - 24 gekleurde instruksie-kaartjies - Drie-bladsy drukkervriendelike tuisprogram Doelwit: Luister-oefeninge: Opdragte wat
$2.50
5 ratings
4.0
Digital Download PDF (1.77 MB)
showing 1-20 of 75

Ratings

Digital Items
4.0
Overall Quality:
4.0
Accuracy:
4.0
Practicality:
4.0
Thoroughness:
4.0
Creativity:
4.0
Clarity:
Hard Goods
N/A
Shipping Efficiency:
N/A
Overall Quality:
N/A
Accuracy:
N/A
Practicality:
N/A
Thoroughness:
N/A
Creativity:
N/A
Clarity:
Used Goods
N/A
Shipping Efficiency:
N/A
Item as Advertised:

4.0
Total:
125 total vote(s)
Ask SpraakBorrel a question. They will receive an automated email and will return to answer you as soon as possible. Please Login to ask your question.
TEACHING EXPERIENCE

Ek is 'n Spraak- en Taalterapeut wat die laaste 15 jaar in 'n parallel-medium hoofstroom laerskool-omgewing werksaam is.

MY TEACHING STYLE

Yet to be added

HONORS/AWARDS/SHINING TEACHER MOMENT

Yet to be added

MY OWN EDUCATIONAL HISTORY

Yet to be added

ADDITIONAL BIOGRAPHICAL INFORMATION

Yet to be added

Teachers Pay Teachers

Teachers Pay Teachers is an online marketplace where teachers buy and sell original educational materials.

Learn More

Keep in Touch!

Sign up