TPT
Total:
$0.00
Preview of Afrikaanse Klinkerklanke en Diftonge Flitskaarte | Foniese Woordkaarte

Afrikaanse Klinkerklanke en Diftonge Flitskaarte | Foniese Woordkaarte

Hierdie stel Afrikaanse flitskaarte vir klinkerklanke en diftonge help leerders om klanke te herken, woorde te lees en foniese vaardighede te ontwikkel. Die flitskaarte is ontwerp om klankpatrone duidelik te wys en leerders te help om woorde met dieselfde klank te identifiseer en te lees. Elke klank bevat 12 woorde, verdeel oor twee flitskaarte met 6 woorde per kaart. Die eerste kaart fokus op korter, eenvoudiger woorde, terwyl die tweede kaart langer of meer uitdagende woorde bevat. Elke
Showing 1-1 of 1+ results