Alles wat jy nodig het in 1 hulpbron. Kombinasies: sp-s; sp-p; sm-m; sm-s; st-t; st-s; sn-n; sn-s; sw-s; sk-s; sk-k; sl-l; sl-s. – 124 volkleur flitskaarte met skrif (4 prente per A4 bladsy) – 124 lyntekeninge flitskaarte met skrif -124 volkleur flitskaarte sonder skrif -124 lyntekeninge flitskaarte sonder skrif – ‘n 16 Bladsye tuiswerk uitdeelstuk sluit die volgende in: *Definisie van minimale pareterapie. *Duidelike instruksies. *Aktiwiteite wat die perseptuele- en produksievlak van die woor
’n Volledige ouditiewe persepsie tuisprogram om ouditiewe analise en sintese aan te spreek. Elke bladsy van die program het ’n prettige plaastema aktiwiteit om leerders gemotiveerd te hou. Die program bestaan uit 13 oefeninge en 15 bladsye. Die volgende word aangespreek in die program: – Analise en sintese van samestellings; – Analise en sintese van meerlettergrepige woorde; – Identifisering en weglating van begin- of eindklanke; – Begin- of eindklank byvoeging by woorde; – Sintese van drie-klan
‘n Koekietema tuisprogram met verskeie aktiwiteite om die korrekte produksie van die k-klank in te oefen. Ook ingesluit: Diskriminasie en minimale pare van die 'k-' en 't-klanke'. 15 Kleurvolle bladsye.
Alles wat jy nodig het in 1 hulpbron. - 40 volkleur flitskaarte met skrif (4 prente per A4 bladsy) - 40 lyntekeninge flitskaate met skrif -40 volkleur flitskaarte sonder skrif -40 lyntekeninge flitskaate sonder skrif - 'n 15 Bladsye Huiswerk uitdeelstuk sluit die volgende in: *Definisie van minimale pareterapie met 'n verwysing. *Duidelike instruksies. *Aktiwiteite wat die perseptuele- en produksievlak van die woordpare inoefen. *'n Aktiwiteit om die produksie van die woordpare op sinsvlak in
’n Vinnige en pret Taalprogram om kategorisering; woordeskat; vergelyking; beskrywing en geheue aan te spreek.
Die volgende kategorieë word in die program ingesluit:
Skryfbehoeftes; vrugte; vervoermiddels; insekte; diere; klere; groente; musiekinstrumente; meubels en liggaamsdele.
Stories kan die hele brein aktiveer. Met hierdie terapieprogram/tuisprogram ontvang u: • ʼn Kort verhaal met groot, duidelike prente. Maklik leesbare teks om ouer leerders aan te spoor om saam te lees. Rym vind regdeur die verhaal plaas. • Vrae wat na elke bladsy gevra kan word om Taalvaardighede en luistervaardighede aan te spoor. • 1x Addisionele aktiwiteit om aan voornaamwoorde te werk. • 1x Rym identifisering- en 1x Rym formuleringaktiwiteit. • 13x ouditiewe Analise en Sintese Aktiwiteite. •
Alles wat jy nodig het in 1 hulpbron. Kombinasies: b-bl; l-bl; p-pl; l-pl; v-vl; l-vl; g-gl; l-gl – 90 volkleur flitskaarte met skrif (4 prente per A4 bladsy) – 90 lyntekeninge flitskaarte met skrif -90 volkleur flitskaarte sonder skrif -90 lyntekeninge flitskaarte sonder skrif – ‘n 21 Bladsye Huiswerk uitdeelstuk sluit die volgende in: *Definisie van minimale pareterapie. *Duidelike instruksies. *Aktiwiteite wat die perseptuele- en produksievlak van die woordpare inoefen. * 2 Aktiwiteite vir
Stories kan die hele brein aktiveer. Met hierdie terapieprogram/tuisprogram ontvang u: • ʼn Kort verhaal met groot, duidelike prente. Maklik leesbare teks om ouer leerders aan te spoor om saam te lees. Rym vind reg deur die verhaal plaas. • Vrae wat na elke bladsy gevra kan word om Taalvaardighede en luistervaardighede aan te spoor. • 1x Addisionele aktiwiteit om aan beskrywingsvaardighede te werk. • 1x Rym identifisering- en 1x Rym formuleringaktiwiteit. • 13x ouditiewe analise- en sintes
’n Volledige ouditiewe persepsie tuisprogram om ouditiewe analise en sintese aan te spreek. Elke bladsy van die program het ’n prettige seetema aktiwiteit om leerders gemotiveerd te hou. Die program bestaan uit 13 oefeninge en 15 bladsye. Die volgende word aangespreek in die program: - Analise en sintese van samestellings; - Analise en sintese van meerlettergrepige woorde; - Identifisering en weglating van begin- of eindklanke; - Begin- of eindklank byvoeging by woorde; - Sintese van drie-klank
Not Specific
Other (World Language), Phonics & Phonological Awareness
Die pakket bestaan uit 2 bome en 12 appels met ‘ie-‘ en ‘uu-‘ prente daarop. Die appels word uitgeknip; deur die ouer benoem en dan deur die kind op die bome geplak. Die kind kry ook die geleentheid om die woorde te skryf.
Die pakket bestaan uit 2 bome en 12 akkers met ‘ui-‘ en ‘y-‘ prente daarop. Die akkers word uitgeknip; deur die ouer benoem en dan deur die kind op die bome geplak. Die kind kry ook die geleentheid om die woorde te skryf.
Die pakket bestaan uit 2 bome en 12 blare met ‘eu-‘ en ‘ee-‘ prente daarop. Die blare word uitgeknip; deur die ouer benoem en dan deur die kind op die bome geplak. Die kind kry ook die geleentheid om die woorde te skryf.
Valentyn Rym ’n Vinnige, kleurvolle Valentyn-tema bordspel vir 2 of meer spelers. Spelers neem beurte om die pyltjie te draai, hulle merker te skuif, ’n prentjie te benoem en ’n bypassende rymwoord te formuleer. I.p.v. rymwoorde kan begin- en/of eindklanke ook behandel word.
Benoem die prentjie op die vlieg se lyf. Plaas nou 'n balletjie klei op die vlieg en slaan hom plat. 'n Vinnige, prettige speletjie om die s-klank aan die begin-, middel- en eindposisie van woorde in te oefen.
Not Specific
World Languages
$1.50
Original Price $1.50
Rated 5 out of 5, based on 1 reviews
5.0 (1)
Showing 1-20 of 28 results
TPT is the largest marketplace for PreK-12 resources, powered by a community of educators.