TPT
Total:
$0.00
Speech Therapy Fun Banner

Speech Therapy Fun

Rated 4.96 out of 5, based on 26 reviews
29 Followers
New South Wales, Australia

All resources

Preview of Diskriminasie: uu en ie

Diskriminasie: uu en ie

Die pakket bestaan uit 2 bome en 12 appels met ‘ie-‘ en ‘uu-‘ prente daarop. Die appels word uitgeknip; deur die ouer benoem en dan deur die kind op die bome geplak. Die kind kry ook die geleentheid om die woorde te skryf.
Preview of Diskriminasie: ui en y

Diskriminasie: ui en y

Die pakket bestaan uit 2 bome en 12 akkers met ‘ui-‘ en ‘y-‘ prente daarop. Die akkers word uitgeknip; deur die ouer benoem en dan deur die kind op die bome geplak. Die kind kry ook die geleentheid om die woorde te skryf.
Preview of Diskriminasie: eu en ee

Diskriminasie: eu en ee

Die pakket bestaan uit 2 bome en 12 blare met ‘eu-‘ en ‘ee-‘ prente daarop. Die blare word uitgeknip; deur die ouer benoem en dan deur die kind op die bome geplak. Die kind kry ook die geleentheid om die woorde te skryf.
Preview of Valentyn-Rym

Valentyn-Rym

Valentyn Rym ’n Vinnige, kleurvolle Valentyn-tema bordspel vir 2 of meer spelers. Spelers neem beurte om die pyltjie te draai, hulle merker te skuif, ’n prentjie te benoem en ’n bypassende rymwoord te formuleer. I.p.v. rymwoorde kan begin- en/of eindklanke ook behandel word.
Preview of Identifikasie van beginklanke: Afrikaans Fonologiese Bewustheid.

Identifikasie van beginklanke: Afrikaans Fonologiese Bewustheid.

Bou 'n kolwyntjie. Die pakket bestaan uit 12 kolwyntjies en houertjies. Die kolwyntjies en houertjies word uitgeknip, die prente benoem, beginklank geïdentifiseer en die kolwyntjies word aanmekaargesit. Die pakket sluit bonus Taalaktiwiteite (Tema: Skryfbehoeftes) asook ’n ouditiewe reeksgeheue aktiwiteit in.
Preview of Spelling: -rm; -rn; -lm

Spelling: -rm; -rn; -lm

Spelling van woorde wat met -rm; -rn of -lm eindig. Leer die 'spokie-e' spelreël en oefen dit in.
Preview of Sintese van konsonant klusters

Sintese van konsonant klusters

Identifisering van konsonant-klusters in die begin- en eindposisie van woorde.
Preview of Op Die Plaas -Ouditiewe Geheue Speletjie

Op Die Plaas -Ouditiewe Geheue Speletjie

'n Speletjie om luistervaardighede en ouditiewe geheue aan te spreek. Kinders leer ook om assosiasies tussen plaasdiere en hulle geluide te vorm.
Showing 1-8 of 8 results