Die doel is om leerders te help om kort klinker klanke a, e, i, o, en u te herken, uit te spreek, eenvoudige woorde akkuraat te lees, en te skryf. Asook die ontwikkeling van fonologiese bewustheid. Hoof Flitskaarte: 8 woord en 8 prent kaarte per kort klinker klank (bv. a: kat, jas, mat, pan, sak, kar, tak en bal). VoorbereidingDruk en knip die flitskaarte uit. Lamineer die kaarte vir langer gebruik. Sorteer die flitskaarte volgens kort klinker klanke. Aktiwiteit 1: WoordleesWys een flits