Die doel is om leerders te help om diftonge (aai, ooi, oei, en eeu) te herken, uit te spreek, eenvoudige woorde akkuraat te lees, en te skryf. Asook die ontwikkeling van fonologiese bewustheid. Hoof Flitskaarte: 6 woord en 6 prent kaarte per klank (bv. aai: braai, slaai, waai, saai, haai, laai). VoorbereidingDruk en knip die flitskaarte uit. Lamineer die kaarte vir langer gebruik. Sorteer die flitskaarte volgens klanke. Aktiwiteit 1: WoordleesWys een flitskaart op ’n slag. Laat die leerder/