This year book can be printed and used in any way you can imagine. The left brainers can just fill in the open spaces, while the right brainers can use it as a scrapbook. Whatever it might be that you need, this year book can be used like this. Print it out, use it in a flip file or bind it after you add all your child's certificates. Write down all the special memories from each year and keep it all together in this unique year book.
Hierdie boek kan uitgedruk word en in enige manier moontlik gebruik word. Die linkerbreine kan net die informasie in die oop spasie invul, terwyl die regterbreine dit kan gebruik as 'n "scrapbook". Wat okal dit mag wees wat jy nodig het, hierdie jaarboek kan jy daarvoor gebruik. Druk dit uit en sit dit in 'n "flip file" of ringbind alles bymekaar na jy jou kind se sertifikate en rapporte ingesit het. Pen al die spesiale oomblikke vas op papier en hou alles bymekaar in hierdie unieke boek.
Soms voel dit asof leerders hul maniere by die huis vergeet. Deur hierdie mooi plakkate uit te druk, lamineer en in jou klas op te sit, sal leerders vinnig onthou watter goeie maniere mens nodig het. Idee: Leer vir hul elke dag 'n nuwe een aan. Fokus dan die heeldag op daardie een.